ń Week van goeie Afrikaanse kultuur!
Alles begin hier. Laat die vlam hoog brand!
Hier paar ons wyn heel anders – met 20 verskillende wynlandgoedere, sang en kos, is Wyn-Inni-Tyn elke wynliefhebber se dagboekinskrywing om nie mis te loop nie. Iets om oor te wonder…. jy is so jonk soos jou selfvertroue en so oud soos jou vrese.
Wyn-Inni-Tyn Kunstenaars
Donderdag, 4 October 2018
Vrydag, 5 October 2018
Saterdag, 6 October 2018
Drie Dag Wyn-fanatikus Kaartjies
Vir die Wyn-fanatikus het ons ook ‘n voldag Wyn-inni-Tyn 2018 kaartjie.
R450pp sluit in:
-
Al drie aande se vertonings
-
Vrydag en Saterdag wynproe
-
100 Wynproe kaartjies
Donderdag, 4 Oktober 2018
Program: 4 Oktober 2018
-
Tent open 18:00
-
Optrede deur Radio Kalahari Orkes en vriende
Kaartjie opsies
-
Aanlyn: Aandkaartjie R150pp (sluit 27 September)
-
Hek: Aandkaartjie R180pp
Kaartjie sluit in:
-
Optrede deur Radio Kalahari Orkes
-
1 x Nib ‘n Sip bordjie
-
1 x Glas
-
25 Wynproe kaartjies
Vrydag, 5 Oktober 2018
Program: 5 Oktober 2018
-
14:00 – 17:00 Wynproe, piekniek onder die Wilgebome en vermaak deur Petronel Baard, Stef Kruger en Philippe Abalovi
-
Tent open 18:00
-
Optrede deur Adam Tas en vriende
Kaartjie opsies
-
Aanlyn: Dag en aandkaartjie R150pp (sluit 27 September)
-
Hek: Dag en aandkaartjie R180pp
-
Hek: Dagkaartjie R50pp
-
Nie-wyndrinkers en kinders: Dagtoegang – GRATIS
Dag + aandkaartjie sluit in:
-
Wynproe: 14:00 – 17:00
-
18:00: Optrede deur Adam Tas en vriende
-
1 x Nib ‘n Sip bordjie
-
1 x Glas
-
25 Wynproe kaartjies
Dagkaartjie sluit in:
-
Wynproe: 14:00 – 17:00
-
1 x Nib ‘n Sip bordjie
-
1 x Glas
-
25 Wynproe kaartjies
Saterdag, 6 Oktober 2018
Program: 6 Oktober 2018
-
11:00 – 17:00 Wynproe, piekniek onder die Wilgebome en vermaak deur Petronel Baard, Stef Kruger en Philippe Abalovi
-
Tent open 18:00
-
Optrede deur Jannie Moolman en vriende
Kaartjie opsies
-
Aanlyn: Dag en aandkaartjie R150pp
-
Hek: Dag en aandkaartjie R180pp
-
Hek: Dagkaartjie R50pp
-
Nie-wyndrinkers en kinders: Dagtoegang – GRATIS
Dag + aandkaartjie sluit in:
-
Wynproe: Saterdag, 11:00 – 17:00
-
18:00: Optrede deur Jannie Moolman en vriende
-
1 x Nib ‘n Sip bordjie
-
1 x Glas
-
25 Wynproe kaartjies
Dagkaartjie sluit in:
-
Wynproe: 11:00 – 17:00
-
1 x Nib ‘n Sip bordjie
-
1 x Glas
-
25 Wynproe kaartjies