WELKOM BY LEKKE FEES 2018


Hou jy van musiek, kamp, swem, bier tuine en kuier? Dan is Lekke Fees by Kamp Oase vir jou!

Op die banke van Lake Umuzi bied Kamp Oase die perfekte atmosfeer vir vriende en famielie om vir 2 dae “LEKKE” saam te kuier en te ontspan

Optredes deur Robbie Wessels, Jan Bloukaas, Liezel Pieters en Brendan Peyper belowe om elke Afrikaanse ondersteuner te laat saam sing. Vir die kinders het ons ‘n speel area met plaas diere, pret ritte op perde en springkastele. As ‘n BONUS, komplimentere toegang tot AquaZone Waterpark!

28 September, 2018 – Jan Bloukaas en Robbie Wessels

29 September, 2018 – Liezel Pieters, Brendan Peyper

Misty Waters Music Festival Crowd

LEKKE FEES KUSTENAARS


  • Jan Bloukaas Lekke Fees
  • Robbie Wessels Lekke Fees
  • Liezel Pieters Lekke Fees
  • Brendan Peyper Lekke Fees

Nog kunstenaars sal bygevoeg word.

INGANG KOSTES

Aanlyn Kaartjies

  • Sluit 27 September, 2018, 23:00
  • Volwassenes: R150 per persoon vir die naweek (28-30 Sept, 2018) of gedeelte daarvan
  • 7-17 Jaar: R100 per persoon vir die naweek (28-30 Sept, 2018) of gedeelte daarvan
  • 2-6 Jaar: R50 per persoon vir die naweek (28-30 Sept, 2018) of gedeelte daarvan

Hek Kaartjies

  • Volwassenes: R200 per persoon vir die naweek (28-30 Sept, 2018) of gedeelte daarvan
  • 7-17 Jaar: R150 per persoon vir die naweek (28-30 Sept, 2018) of gedeelte daarvan
  • 2-6 Jaar: R100 per persoon vir die naweek (28-30 Sept, 2018) of gedeelte daarvan

INGANG SLUIT IN

  • Komplimentêre toegang tot AquaZone Waterpark (28-30 Sept, 2018)
  • Komplimentêre toegang tot Carnival Square slegs vir kinders onder 1,35cm (28-30 Sept, 2018)
  • Kinder vermaak vanaf 11:00, Saterdag en Sondag (28-30 Sept, 2018)

NEEM KENNIS

  • Geen Karre
  • Geen Koelerboks
Camp Oasis Sunset Dam Steam
Aaquazone Waterpark Secunda Inside Pool
Oktoberfest Singers at Lake Umuzi

KAMP TARIEWE

  • R1200 vir 3 nagte (28-30 Sept, 2018)
  • Maksimum 6 persone
  • 1 Voertuig
  • Komplimentêre toegang tot AquaZone Waterpark (28-30 Sept, 2018)
  • Komplimentêre toegang tot Carnival Square slegs vir kinders onder 1,35cm (28-30 Sept, 2018)

top