Hou jy van musiek, kamp, swem, biertuine en kuier? Dan is Lekke Fees by Kamp Oase vir jou!
Op die oewer van Lake Umuzi bied Kamp Oase die perfekte atmosfeer vir vriende en familie om vir 2 dae “LEKKE” saam te kuier en te ontspan
Optredes deur Robbie Wessels, Jan Bloukaas, Liezel Pieters, Heidi, Appel en Brendan Peyper belowe om elke Afrikaanse ondersteuner te laat saam sing. Vir die kinders het ons ‘n speel area met plaasdiere, pretritte op perde en springkastele. As ‘n BONUS, komplimentêre toegang tot AquaZone Waterpark en Carnival Square (B&V en reëls van AquaZone en Carnival Square geld)!
28 September, 2018
- Jan Bloukaas, Robbie Wessels en Heidi
29 September, 2018
- Liezel Pieters, Brendan Peyper en Appel